Stropers met sewe olifanttande gearresteer
Volgens die jongste wildmisdaadverslag is tien mense in Namibië tussen 6 en 17 Julie in hegtenis geneem in verband met agt sake van wildstropery.
Elvira Hattingh – Twee mense is op Katima Mulilo en Kahenge met altesaam sewe olifanttande in hul besit betrap, terwyl nog twee mense gevang is toe hulle onderskeidelik luislangv
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie