Strydkinders ruk op na parlement
Strydkinders ruk op na parlement

Strydkinders ruk op na parlement

Augetto Graig
Die sogenaamde strydkinders het vanoggend 'n opmars tot by die hekke van die parlementsgebou gehou waar die polisie hulle voorgekeer het.
Volgens mnr. Gabriel Hendrik, woordvoerder van die groep wat sedert 2015 op die regering se Ndilimani-plaas buite die hoofstad bly, het hulle besluit daarheen op te ruk in die hoop om reaksie van mnr. George Simataa te kry.
Simataa is die sekretaris tot die kabinet en is voorheen opdrag gegee om die kwessies rakende die nasate van die destydse vryheidsvegters te takel.
Volgens Hendrik skryf die groep al sedert Januarie briewe aan Simataa maar tot nou is geen terugvoering van hom ontvang nie. Hy sê die groep het voorstelle wat hulle met hom wil bespreek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!