Studente eindelik geholpe
Die Namibiese Nasionale Studenteorganisasie (Nanso) sê die 12 624 nuwe studente wat vanjaar aanvanklik nie finansiële hulp sou ontvang nie, gaan nou wel ondersteuning ontvang.
Dit volg ná ? vergadering Maandag met die eerste minister, die minister van hoër onderwys, opleiding en vernuwing, amptenare van die ministerie van finansies, verteenwoordigers van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) en Swapo se jeugliga.
Teen Woensdag is befondsing vir twee derdes van dié studente verkry, terwyl ? finansieringsplan vir almal na verwagting binne die volgende twee weke opgestel sal word.
NSFAF het vroeër gesê hulle kort nog N$641 miljoen om dié studente se studies te ondersteun.
Foto NUST

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie