Suid-Carolina kerkaanvaller su00ea hy is nie mal
Suid-Carolina kerkaanvaller su00ea hy is nie mal

Suid-Carolina kerkaanvaller sê hy is nie mal

Charleston, VSA
Estelle de Bruyn
Die weduwee van die pastoor, wat onder nege mense is wat dood is, toe die wit meerderwaardige, Dylann Roof, in Junie 2015 op kerkgangers in Charleston losgebrand het, het getuig in die verhoor voor sy vonnisoplegging.

Jennifer Pinckney, wie se man, staatsenator Clementa Pinckney, ook ‘n pastoor van die kerk was, het die aanval tydens Bybelstudie in die Emanuel AME kerk oorleef.

Roof het reeds die hof meegedeel dat hy sy eie saak behartig en dat hy nie mal is nie en geen versagting verlang nie. ‘n Hof het hom reeds verlede maand skuldig bevind. Nampa/AP

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!