Supermark werp brood op die water
Supermark werp brood op die water

Supermark werp brood op die water

Tanja Bause
Pick n Pay het ’n kontrak van agt maande met die Tov-liefdadigheidsorganisasie vir vigswesies en weerlose kinders op Tsumeb geteken.

Tov sal maandeliks ’n geskenkbewys van N$1 000, vrugte, groente en gebakte items soos brood en brötchen van Pick n Pay ontvang.

Volgens eerwaarde Edward Amadhila van Tov hang die kosskenking van beskikbaarheid af.

“Hierdie vennootskap, veral die brood, is van groot hulp vir ons. Ons kan nie van ’n kind wat honger is verwag dat hulle goed op skool vaar nie,” het hy gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!