Suur Sondag
Die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan sal ondanks al die briljante oomblikke die afgelope 24 dae ongelukkig ook vir altyd in die annale van dié sport debat ontketen.
Skeidsregters se besluite, rooi- en geelkaarte bly 'n gesprekspunt – en toe slaan tifoon Hagibis toe.
Hagibis beteken “kragtige spoed” en was nogal 'n Filippynse strokieskarakter.
Die valbylbeleid om wedstryde te kanselleer het gister ook vir Namibië getref toe ons wedstryd teen Kanada afgelas is. Teleurstelling loop diep oor die wyse waarop die Welwitschias van waarskynlik sy beste kans op 'n oorwinning by die skouspel ontneem is.
Namibië keer terug huis toe met twee punte. Ons het “ons sussie gesoen”, sonder om eens op die veld te draf.
Almal stem saam veiligheid moes eerste kom. Ons harte is ook met Japan wat skade en lewensverlies betref.
Tog bly daar vrae oor die drie gekanselleerde wedstryde. Die hele rugbywêreld wou ook, soos die kragmeting tussen Japan en Skotland, die kragmetings sien, al was kwalifisering vir die uitspeelfase nie op die spel nie. Skotland het met regstappe gedreig en redeneer hul wedstryd kon met 24 uur uitgestel word.
Die tifoonseisoen duur nog vir die hele Oktober. In die naweek van die laaste groepwedstryde vra ons ook soos ander of beter gebeurlikheidsreëlings en alternatiewe vir afstel, al was die reël in kontrakte ingebou, nie moontlik was nie.
Dié “suur Sondag” gaan nie oor suur druiwe nie, maar wel oor die vraag of daar – gegewe Japan se vermoëns – ander opsies was.
So sê ander
13 Oktober 2019
Syria: a new horror foretold which shames us all
The conflict engulfing north-east Syria is a wholly avoidable disaster. It was widely foreseen. It could, and should, have been prevented.
Responsibility lies principally with Turkey's bellicose president, Recep Tayyip Erdogan. But many others share the blame, including a criminally incompetent Donald Trump, Islamic State jihadists, who previously destabilised the area, and the international community, which has failed, over the course of eight bloody years, to halt Syria's civil war.
With Turkey rejecting calls to halt the offensive, it could all get much worse.
When Erdogan phoned last Sunday evening, demanding that the US lift its veto on intervention, Trump saw a chance to both bring the troops home and distract attention from his Ukraine shenanigans. Official assertions that Trump did not give Erdogan a green light are pure eyewash.
Erdogan and Trump are two of a kind: unscrupulous, instinctively authoritarian leaders ever ready to bend the truth. The international community is at fault, too, for failing to establish a process for bringing Isis terrorists to justice.
To address this problem, they should consider the creation of an international criminal tribunal for counter-terrorism. Sadly, the chances of such international collaboration actually happening are all but non-existent. No wonder the world is in such a mess. • THE OBSERVER

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie