Swakoprivier is vir eers tuiste van grootvoet
Swakoprivier is vir eers tuiste van grootvoet

Swakoprivier is vir eers tuiste van grootvoet

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die Swakop-ollie is steeds in die Swakoprivier naby Rössmund.

Volgens die woordvoerder van die ministerie van die omgewing en toerisme, mnr. Romeo Muyunda, is besluit om die rondloperbul in die Swakoprivier te laat bly en te monitor.

"Dalk pas die olifant goed in die Swakoprivier aan, want daar is voldoende kos om te eet en water om te drink," het Muyunda gesê.

"Die olifant was tot dusver vreedsaam daar. Ons sal die dier voortdurend monitor en reageer soos die situasie verander."

Muyunda sê die ministerie is van voorneme om vir die grootpoot 'n tuiste te vind, "maar vir eers is die Swakoprivier sy tuiste".

Hy het weer 'n beroep op die publiek gedoen om weg te bly van die gebied om die olifant toe te laat om daar te vestig.

Die olifant moet ook nie getart of uitgelok word nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!