Swanu wil Grondwet gewysig hê
Mnr. Usutuaije Maamberua, leier van die oudste politieke party in Namibië, Swanu, sê die Grondwet van Namibië moet verander word om voorvaderlike grondregte te beskerm.
Hy sê tans beskerm Artikel 16 van die Grondwet slegs die minderheid van burgers wat oor titelaktes vir grond beskik.
Swanu stel voor die jaar 1883 moet as sperdatum gebruik word vir eise vir voorvaderlike grond.
Volgens Maamberua is die komende tweede nasionale grondkonferensie die geleentheid om die Grondwet te verander.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie