Swapo onttrek Swartbooi uit parlement
Swapo onttrek Swartbooi uit parlement

Swapo onttrek Swartbooi uit parlement

Jo-Mare Duddy Booysen
Die hoofsweep van Swapo, me. Eveline Taeyele, het vanoggend ‘n brief aan Bernadus Swartbooi oorhandig waarin hy uit die Nasionale Vergadering onttrek word.
Dit volg ná ‘n vergadering van die Politburo gisteraand.
Swartbooi het die naweek tydens ‘n dinee van die Landless People’s Movement (LPM) op Keetmanshoop gal gebraak oor onder meer die regerende party wat daarin faal om na die belange van minderheidsgroepe in die land om te sien.
In reaksie hierop het Swapo se sekretaris-generaal, mnr. Nangolo Mbumba, gesê die party sal die saak “intern” hanteer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!