Swapo se Sentrale Komitee vergader
Swapo se Sentrale Komitee vergader

Swapo se Sentrale Komitee vergader

Augetto Graig
Die Namibiese en Swapo-president, mnr. Hage Geingob, het vanoggend die eerste Sentrale Komitee-vergadering van die regerende party sedert verlede jaar se plaaslike owerheids- en streeksraadsverkiesing geopen.

Geingob het die siening verwerp dat Swapo verlede jaar se verkiesing 'verloor' het en sê die party lei steeds die land al is dit met 'n kleiner meerderheid as in die verlede. Volgens hom is net partylede wat nie dienste aan hulle gemeenskappe gelewer het nie, in die verkiesing gestraf.

Tydens die opening is 'n oomblik van stilte gehou vir Swapo-leiers wat onlangs gesterf het. Die 80ste verjaarsdag van Speaker van die Nasionale Vergadeing, prof. Peter Katjavivi, is ook aangekondig. Ná 'n kort openingstoespraak het Geingob die media gevra om die saal by die parlementsgebou te verlaat.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!