Swapo speel besluitnemer
Die koalisievennote AR, Nudo en PDM het gedreig om bande met die IPC te verbreek wat op hul beurt vry na die LPM, terwyl die regerende party lê en wag.
Jemima Beukes en Ester KamatiBesprekings vir die vorming van koalisies is goed onderweg by die Windhoekse munisipaliteit, met sommige koalisievennote wat in vyande kan verander en
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie