Swapo verloor twee setels

Die LPM het op Keetmanshoop koning gekraai in Woensdag se tussenverkiesing, terwyl Walvisbaai onafhanklik gestem het.
Augetto Graig
Augetto GraigDie Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) het gister die amptelike uitslae van Woensdag se vier tussenverkiesings vir Khomasdal, Gobabis, Walvisbaai-stedelik en Keet
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer