Talle gevare in mank grondindaba
Vanaf vandag sal Namibië se tweede nasionale grondkonferensie voortstoom ondanks besware uit verskeie oorde.
Pres. Hage Geingob en die regering kan nie bekostig om soos volstruise die kop in die sand te steek nie.
Teen Vrydag het 13 partye by die boikotaksie teen die indaba aangesluit. Welliswaar sou almal nie formele spreekbeurte hê nie, maar almal verteenwoordig belangrike stemme.
Wegbly hou ‘n gevaar in. Jy stuur ‘n sterk boodskap uit, maar loop die risiko om nie gehoor te word nie. Al is dit net vir 10 minute.
Om dié program saam te stel, kon geen maklike taak wees nie. Die verdwerging van ander deur die getal regeringsgesante is wel ‘n kwessie.
Ekstreme en opswepende uitsprake moet verwerp word, maar vir sekere voorbehoude moet daar begrip wees.
Hoewel voorvaderlike grond net twee ure op die finale program ontvang en die krisis van stedelike grond en by implikasie behuising effens minder, voorsien groepsessies bykomende tyd om hieroor te beraadslaag. Om vir weke of maande beraad te hou, sal ook nie werk nie.
Vir die regering en Swapo is die risiko dat resolusies nie op ‘n werklike demokratiese gesprek gebaseer sal wees nie.
In 1989 en 1990, selfs voor en daarna dit kon Namibiërs uit wyd uiteenlopende agtergronde oor gewigtige sake gesels en mekaar vind. Die feit dat ons nou daarmee sukkel, is ‘n kommerwekkende weerspieëling hoe verhoudings en politiek byna drie dekades later daaruitsien.
So sê ander
30 September 2018
The Observer view on the Brett Kavanaugh Senate hearing
The case of Ford v Kavanaugh, fought out before the judiciary committee of the US Senate, in front of a riveted national audience, provided both a dramatic spectacle worthy of Hollywood and a startling insight into the travails and traumas of contemporary American life. It is not over yet. And neither will it soon be forgotten.
While Kavanaugh failed the trust test, the politics were on his side. At present, the odds still favour Kavanaugh.
If the Republicans succeed in confirming Kavanaugh, their crowing may be short lived. The standing of the supreme court may be critically undermined. And the voters are watching.
This travesty has vividly exposed the unedifying truth of how, everywhere, women who stand up to power and speak out for justice still get mistreated and maligned.
• THE OBSERVER

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie