Talle skuldigbevindings in Avid-skandaal
Talle skuldigbevindings in Avid-skandaal

Talle skuldigbevindings in Avid-skandaal

Catherine Sasman
Vyf van die Avid-sewe is vandag skuldig bevind in die bedrogverhoor.
Regter Christie Liebenberg het mnr. Paulus Kapia, me. Inez /Gâses en mnr. Ralph Blaauw vandag skuldig aan bedrog bevind weens hul aandeel in die omstrede Avid-skandaal in 2005.
Mnr. Otniel Podewiltz en me. Sharon Blaauw is vrygespreek op bedrogklagte.
Mnr. Nico Josea is skuldig bevind aan diefstal deurdat hy sonder toestemming fondse omgesit en na homself gekanaliseer het.
Josea en me. Sharon Blaauw is op klagte van roekelose en bedrieglike sakepraktyke skuldig bevind.
Mnr. Ralph Blaauw, Kapia, /Gâses, Podewiltz en brigadier Mathias Shiweda is onskuldig bevind op laasgenoemde klag.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!