Tanzaniër vas oor 4 320 Mandrax-tablette
Denver Kisting – ’n Burger van Tanzanië is die afgelope week in Windhoek aangekeer nadat hy glo met meer as 4 000 Mandrax-tablette betrap is.
Adj.komm. Edwin Kanguatjivi, die nasionale polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig.
Volgens hom het die verdagte onlangs ’n agt jaar lange vonnis uitgedien weens dwelmbesit.
Kanguatjivi sê die geskatte straatwaarde van die onlangse vonds beloop meer as N$500 000.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie