Teko-trio vrygespreek
Teko-trio vrygespreek

Teko-trio vrygespreek

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die sakevrou, me. Teckla Lameck, en haar twee vennote, mnre. Yang Fan en Jeroboam (Kongo) Mokaxwa, is vanoggend in die hoërhof in Windhoek op al 18 die klagte teen hulle vrygespreek
Die klagte het gespruit uit Teko Trading se betrokkenheid by ‘n regeringstransaksie in 2009 met die Chinese maatskappy Nutech vir die aankoop van x-straalskandeerder vir doeanedoeleindes by grensposte en lughawens in die land.
Die bewering was dat hulle wederegtelik ongeveer N$42 miljoen uit die transaksie gemaak het.
Die drie, wat as die Teko-trio in die media bekend staan, is deur regter Christie Liebenberg vrygespreek en ontslaan.

Foto: Marc Springer

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!