Ter plaatse ondersoek na hout-oeste
Die parlementêre portefeuljekomitee belas met natuurlike hulpbronne het gister besoek aan drie Chinese houtdepots in die Kavango-Oosstreek by Kapupahidi, Taratara en Kawe afgelê.
Dít glo om die impak van hout-oeste te bepaal.
Die komitee het vanoggend ook hoflikheidsbesoeke aan die Uukwangali- en Mbunza- tradisionele owerhede gebring om die impak van hout-oeste in die Kavango-Wesstreek te bespreek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie