Terreur in Parys
Baie oë in die wêreld is vanaand gerig op Frankryk waar 'n beweerde terreuraanval plaasgevind het kort voor die land se nasionale verkiesing.
In 'n beweerde hinderlaag op die internasionaal bekende Champs-Elysees is minstens een polisieman doodgeskiet en ander is beseer.
Volg die nuus op die kassie.
Nampa/AP
In 'n beweerde hinderlaag op die internasionaal bekende Champs-Elysees is minstens een polisieman doodgeskiet en ander is beseer.
Volg die nuus op die kassie.
Nampa/AP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie