Terugblik op 2017
Namibië het baie om voor dankbaar te wees.
Zimbabwe staan ná Mugabe sukkel-sukkel op uit die stof.
In Suid-Afrika word die ANC se verkiesingstryd eerskomende naweek deur dringende hofaansoeke voorafgegaan.
Die deursigtigheid van staatsbestuur in ons land was gister weer voorop toe pres. Hage Geingob en van sy sleutelministers by Staatshuis teruggekyk het op 2017. Geingob het nie volstruispolitiek gepleeg en voorgegee alles is maanskyn en rosegeur nie.
Hy het kommerwekkende gebeure by die Lughawensmaatskappy, die oprigting van die brandstofbergingsaanleg in die Walvisbaaise hawe en die verdwyning van miljoene by die bankrot SME Bank uitgelig en die versekering gegee dit word ondersoek. Volgens hom is daar die politieke wil om teen skuldiges op te tree. Daar is ook waardering vir die feit dat die staatshoof, soos hy dit stel, nie 'n “eenmanvertoning” bedryf nie, maar deelnemende bestuur aanmoedig. Hierdie was ekonomies 'n moeilike jaar en die geldknyp is in feitlik elke sektor gevoel. 'n Mens kan net hoop elke enkele staatsamptenaar neem sy pleidooi vir harde werk, opoffering en 'n hertoewyding tot hul pligte, ter harte.
Want soos hy tereg gesê het: politici “droom” die ideale Namibië op. Dit is die amptenary wat aan hulle droom gestalte moet gee.
Daarom was die verskuiwing van die permanente sekretaris van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Andreas Mwoombola, uit hierdie swak presterende ministerie 'n stap in die regte rigting.
Mag dit ander aanspoor om hul sokkies op te trek.
Jerusalem Post 13 December 2017
Bad Shabbat Law
Let's count the ways that a Shabbat bill passed in a first reading in the wee hours of the morning Tuesday will be bad for Israel – if, as expected, it is approved in a final vote.
First and foremost, it undermines the autonomy of local government. In October, the High Court of Justice upheld the Tel Aviv-Jaffa Municipality's right to allow a limited number of businesses to remain open on Shabbat.
That High Court decision was a recognition that existing legislation empowers local governments to decide for themselves how to observe the Sabbath.
The State of Israel is a mosaic of very different communities – some religious some not, some Jewish some not – that have a right to determine for themselves how their day of rest is observed. Only local governments, voted into power by locals, are sensitive to these distinctions.• Jerusalem Post

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie