Tien jaar tronk toe vir rekenmeester
Jacqueline Louw – Voormalige rekenmeester Peter Tyran Kohler wat N$5 856 075,90 van sy werkgewer Pennypinchers Timbercity gesteel het, is vandag deur regter Christie Liebenberg in die Windhoekse hoërhof tot effektiewelik 10 jaar gevangenisstraf gevonnis.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie