Tien sterftes, 139 nuwe gevalle
Tien sterftes, 139 nuwe gevalle

Tien sterftes, 139 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die totale getal Covid-sterftes styg met 10 tot 3 833. Drie was tuissterftes en nie een van die gevalle was ingeënt nie. Gister is 139 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 11%. Die meeste gevalle is in Omusati en wel 64 aangeteken. Die nuwe gevalle sluit 18 leerlinge, vyf onderwysers en vyf gesondheidsheidswerkers. Volgens die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste is 80,6% van die nuwe gevalle nie ingeënt nie. Die aktiewe gevalle staan tans op 9 870 waarvan 297 (93,6% nie ingeënt) in die hospitaal en 34 in die ICU is. Geen van laasgenoemde gevalle is ingeënt nie. Tot op hede het 413 929 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 351 539 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 92,4%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!