Tien sterftes in een familie binne 'n week

''n Massabegrafnis vir die slagoffers van ’n gasbottel-ontploffing twee weke gelede word Saterdag op die plaas gehou waar die tragedie plaasgevind het.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Die eienaar van die huis waar ’n gasbottel ontplof en 10 lewens geëis het, sê van die oorlewendes wat in hospitale in Windhoek aansterk, is by hul bewus
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer