Tienmylpas gesluit ná lorries bots
Die sogenaamde Tienmylpas kort voor Tsumeb is tans vir verkeer gesluit en mense wat dié roete wil gebruik, word versoek om 'n alternatiewe pad te gebruik.
Dit volg nadat twee vragmotors in die vroeë oggendure Vrydag sowat 15 km voor Tsumeb gebots het. Die twee lorries versper tans die pad.
Foto: Verskaf
Dit volg nadat twee vragmotors in die vroeë oggendure Vrydag sowat 15 km voor Tsumeb gebots het. Die twee lorries versper tans die pad.
Foto: Verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie