Tifoon Megi tref Taiwan
Tifoon Megi tref Taiwan

Tifoon Megi tref Taiwan

Francoise Steynberg
Tifoon Megi het Taiwan gister met stormwinde en hewige reën in al sy geweld getref. Dit is die derde storm in twee weke wat die eiland tref ná die supertifoon Meranti, die sterkste storm in 21 jaar, en Tifoon Malakas vroeër vandeesmaand. Meer as 250 000 huishoudings is sonder elektrisiteit. Altesaam 346 vlugte is gekanselleer of vertraag en die treindienste is ook buite werking. Alle skole is gister deur die regering gesluit. Op die foto is ''n vrou van haar bromponie afgewaai tydens die storm in die ooste­like stad van Hualien waar die tifoon eerste die land getref het. Foto Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!