Tifoon Pabuk: Toeriste gestrand op Thai-eilande
Tifoon Pabuk: Toeriste gestrand op Thai-eilande

Tifoon Pabuk: Toeriste gestrand op Thai-eilande

Ronelle Rademeyer
Die grootste tropiese storm in 30 jaar het die Thai-eilande vandag (Vrydag) getref, met lughawens wat gesluit moes word en veerbootdienste wat gestaak is.
Dit beteken dat toeriste op die eilande in die Golf van Thailand gestrand is en nie die vasteland kan bereik nie, berig AFP.
Weerkundiges sê tifoon Pabuk is die eerste tropiese storm in dekades en slaan toe tydens die piek-vakansieseisoen duisende toeriste wat by eilandoorde uitspan.
Al die eilande insluitend Koh Samui, Koh Phangan en Koh Tao word geraak, het Phuwieng Prakhammintara, hoof van die Thasie metereologiese departement gesê.
Dié foto is deur 'n AP-fotograaf in Pak Phanag, in die suidelike deel van Thailand geneem.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!