Tobias bou voort met vegters wat wil

Boks
Tielman van Lill
Al die voorste beroepsboksers van die MTC Nestor Sunshine Boksakademie het hul posisies op die nuutste ranglyste van die gerekende wêreldbeheerliggame behou, volgens ’n verklaring gister deur Nestor Tobias.

Hy sê die kompetisie op internasionale vlak bly maar straf, met promotors en boksers wat ewe hard om erkenning veg.

Julius Indongo (Blue Machine) is tans die junior weltergewigkampioen van beide die Internasionale Boksfederasie (IBF) en die Internasionale Boksorganisasie (IBO). Hy sal op 15 April teen die gordelhouer van die Wêreldboksvereniging (WBA), Ricky Burns, in Skotland deur die toue klim om hul titels te verenig.

Die junior vlieggewig Jafet Uutoni (The Lion) het vordering vanaf nommer 3 tot eerste aanspraakmaker gemaak. Hy veg komende Saterdagaand teen die Puerto Ricaan Angel Acosta in sy eie agterplaas. Dit is ’n amptelike uitdun waarmee die wenner ’n afspraak teen die WBO wêreldtitelhouer sal bespreek.

Kosei Takana, die huidige junior vlieggewigkampioen van die Wêreldboksorganisasie, is ’n 21-jarige Japanner wat sedert Mei 2015 reeds wêreldtitels in twee gewigsklasse verower het. Hy sal glo juis Uutoni en Acosta se geveg as toeskouer bywoon.

Paulus Ambunda (The Rock) is steeds die 15de gekeurde bokser op die ranglys van die WBO, terwyl hy onderskeidelik na die tiende en 13de plek by die WBA en Wêreldboksraad (WBC) opgeskuif het.

Die gewilde Ambunda is dus die enigste Namibiër wat tans deur drie van die vier gesaghebbende boksbeheerrade onder sy 15 voorste boksers gereken word.

Paulus Moses (The Hitman), voormalige wêreldkampioen van die WBA, behou sy negende posisie en sal daarop uit wees om nog ’n wêreldgordel om sy middel te hang.

Die hardste slaner in Namibië, Walter Kautondokwa (The Executioner), het van negende na agtste gevorder. Die kompetisie in die middelgewigklas is redelik straf met iemand soos Billy Joe Saunders, huidige WBA, WBC en IBF wêreldkampioen, wat in die Namibiër se visier kan kom.

Volgens Tobias is die plan dat die onoorwonne Kautondokwa vanjaar sy Afrika-titel en sy aanspraak op ’n werklike grote verstewig.

Die WBO se interkontinentale kapokgewigkampioen, Immanuel Naidjala (Prince), staan steeds stewig op nommer 6 en sal vanjaar opnuut sy naam op internasionale front wil vestig. Naidjala het tevore teen ’n wêreldkampioen geveg en weet wat dit verg om op dié vlak te kompeteer.

Sakaria Lukas (Desert Storm) behou sy negende plek in ’n afdeling wat strawwe kompetisie bied en waar Oscar Valdez die heersende WBO veergewigkampioen is. Met 21 oorwinnings en 19 uitklophoue is die 26-jarige Mexikaan ’

Tobias sê sy strategie gaan vanjaar ietwat verander deur die visier in te stel op boksers wat hoër as die Namibiese vegters op die groot ranglyste is. ’n Oorwinning teen so ’n wêreldklas opponent sal Tobias se boksers in ’n beter posisie plaas om die wêreldtitelhouer te kan uitdaag.

“Daar is wêreldklas boksers in Ghana in die middel-, superkapok-, superveer- asook kapokgewig-afdelings vir wie ons vir gevegte wil nader.

“Ons ander opsie is om teenstanders van gehalte in Rusland, Suid-Afrika en Brittanje uit te soek. Vanjaar gaan ’n goeie jaar vir ons boksers wees, want die ouens is almal gedissiplineerde en toegewyde atlete wat dinge vir hulself doen om te verbeter. Dus sal ons elkeen van hulle ondersteun om hul drome na te jaag en te verwesenlik.

“Ons sal voortgaan om kampioene te kweek wat Namibië op die wêreldverhoog plaas,” het Tobias beloof.

Kommentaar

Republikein 2024-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.38 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.25 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 583.37/OZ UP +0.94% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 932.80/T UP 0.89% | Brent Crude Oil US$ 74.89/BBP UP +2.59% | Platinum US$ 986.27/OZ UP +1.93% Sport results: LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.38 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.25 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 583.37/OZ UP +0.94% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 932.80/T UP 0.89% | Brent Crude Oil US$ 74.89/BBP UP +2.59% | Platinum US$ 986.27/OZ UP +1.93%