Topwildboer wu00e9u00e9r 'n Namibiu00ebr
Topwildboer wu00e9u00e9r 'n Namibiu00ebr

Topwildboer wéér 'n Namibiër

Francoise Steynberg
'n Namibiër is weer as Suider-Afrika se Wildboer van die Jaar aangewys. Mnr. Hannes du Plessis, van Bergzicht Game Lodge, oos van Windhoek, is die naweek by die Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) se jaarlikse konferensie in Polokwane in die Limpopostreek in Suid-Afrika in die Groen Ekonomie-kategorie as Suider-Afrika se Wildboer vir 2018 bekroon. Dit is die tweede keer wat 'n Namibiër die gesogte prys losslaan. Twee jaar gelede het dié groot eer mnr. Paul Joubert van die Erindi private wildreservaat te beurt geval. Du Plessis en sy vrou, Geraldine, staan in die middel van die foto met die trofee. Foto Facebook

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!