Tour de Windhoek in volle swang
‘n Totaal van 240 fietsryers neem deel aan die Tour de Windhoek wat gister in die hoofstad begin het.
Die tydtoetse het Vrydag plaasgevind en deelnemers het vanoggend vir die derde trajek van 100 km weggespring.
Uitslae na trajek 2 se tydtoetse:
Ope afdeling:
1) BCX
2) Pro Touch
3) Kia Elite
Vroue:
1) Zimmermann VW Cats
2) MBM
3) R&R Importers
Stand ná trajek 1 in die Tour de Windhoek Light vir individuele ryers oor 210 km :
Mans:
1) Melki Hamukoto
2) Andre Vermeulen
3) Jo-Joe Hamunyela
Vroue:
1) Hester Prins
2) Risa Dreyer
3) Tanya Mackensen

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie