Tour de Windhoek is terug met 'n knal
Padfietsry
Die padfietsrygemeenskap is opgewonde oor die inspuiting wat die suksesvolle herlewing van die Tour de Windhoek laas naweek vir die sport inhou.
Die teenwoordigheid van twee topklas professionele spanne uit Suid-Afrika het gesorg dat die manskompetisie van begin tot einde baie kompeterend was.
Die toer van vyf skofte binne drie dae het 'n sterk element van spanwerk bevat, met individuele ambisie wat soms op die agtergrond geskuif moes word om eerder 'n spanmaat se wenkanse te ondersteun.
Die Suid-Afrikaanse viertal van Team BCX het uiteindelik die spankompetisie ingepalm, terwyl die individuele kampioen Steven van Heerden een van drie BCX-ryers in die topvier was.
In die vrouekompetisie het Namibië se Michelle Vorster in die kleure van Zimmermann VW Cats die topposisie verseker, met Michelle Döman (R&R Importers) en Irene Steyn (Mannie's Bike Mecca) die volgende beste.
Martin Freyer, die beste Namibiese manspresteerder, en sy landgenoot Danzel de Koe het ook die podium vir o.23-jaers in die silwer- en bronsposisies gehaal, met die Suid-Afrikaner Mitchell Eliot die wenner.
Hollard en Pupkewitz Megabuild was die twee hoofborge wat help verseker het dat die Tour de Windhoek ná 'n afwesigheid van agt jaar weer sy regmatige plek begin inneem het.
Aanduidinge agterna was dat al die groot borge volgende jaar weer die fietstoer sal ondersteun.
Terwyl die manskompetisie groot voordeel uit die Suid-Afrikaanse invloed getrek het, sal planne dalk gesmee moet word om van 2018 af dieselfde aan die vrouekant reg te kry.
Die uitslae na afloop van die vyf skofte was:
OPE SPANNE
1 Team BCX 7:45:45
2 Team Pro Touch 7:47:34
3 Team KIA Elite 7:50:13
4 MBM 7:57:27
5 NCCS Pro Cycling Team 8:07:37
6 Cycletec 8:16:41
VROUESPANNE
1 Zimmermann VW Cats 7:04:33
2 MBM Ladies 7:09:43
3 R&R Importers 7:09:50
4 NHP Psyclopaths 7:16:55
5 Team Cycletec 7:34:35
INDIVIDUELE KLASSIFIKASIE, VROUE
1 Michelle Vorster (Zimmermann VW Cats, NAM) 6:46:48
2 Michelle Döman (R&R Importers, RSA) 6:57:28
3 Irene Steyn (MBM Ladies, NAM) 26:58:08
4 Steffie Grossman (Zimmermann VW Cats, NAM) 7:11:02
5 Anneke Steenkamp (R&R Importers, NAM) 7:14:48
6 Susanne Borg (MBM Ladies, NAM) 7:15:26
7 Adelé de la Rey (MBM Ladies, NAM) 7:15:34
8 Karen Munting (NHP Psyclopaths, NAM) 7:16:47
9 Lelani Swart (NHP Psyclopaths, NAM) 7:16:49
10 Barbara Ackerman (NHP Psyclopaths, NAM) 7:17:17
INDIVIDUELE KLASSIFIKASIE, MANS
1 Steven van Heerden (Team BCX, RSA) 7:44:28
2 Calvin Beneke (Team BCX, RSA) 7:45:17
3 Jayde Julies (Team Pro Touch, RSA) 7:45:55
4 David Maree (Team BCX, RSA) 7:47:30
5 James Fourie (Team Pro Touch, RSA) 7:48:05
6 Nolan Hoffman (Team BCX, RSA) 7:48:38
7 Mitchell Eliot (Team Pro Touch, RSA) 7:48:44
8 Martin Freyer (Team KIA Elite, NAM) 7:48:52
9 Drikus Coetzee (Team KIA Elite, NAM) 7:50:50
10 Matthew How Saw Keng (Team KIA Elite, Mauritius) 7:51:22
BESTE NAELRYERS
1 Calvin Beneke (Team BCX, RSA) 39 punte
2 David Maree (Team BCX, RSA) 38
3 Jayde Julies (Team Pro Touch, RSA) 25
4 Nolan Hoffman (Team BCX, RSA) 20
5 Steven van Heerden (Team BCX, RSA) 12
6 Pieter Seyfrett (Team Pro Touch, RSA) 11
7 Martin Freyer (Team KIA Elite, NAM) 8
KONING VAN DIE BERGE
1 David Maree (Team BCX, RSA) 12 punte
2 Jayde Julies (Team Pro Touch, RSA) 9
3 Steven van Heerden (Team BCX, RSA) 8
4 Pieter Seyfrett (Team Pro Touch, RSA) 6
5 Calvin Beneke (Team BCX, RSA) 2
BESTE JONG RYER (ONDER 23)
1 Mitchell Eliot (Team Pro Touch, RSA) 7:48:44
2 Martin Freyer Team (KIA Elite, NAM) 7:48:52
3 Danzel de Koe (MBM, NAM) 7:52:14
4 Schalk van der Merwe (Team KIA Elite, NAM) 8:19:42
5 Hofmeyr van Blerk (Cycletec, NAM) 8:19:59
TOUR DE WINDHOEK LIGHT, MANS
1 Jo-Joe Hamunyela 5:46:11
2 André Vermeulen (subveteraan) 5:46:13
3 Alex Buchner (juniors) 5:46:15
4 Marckernzy Eiseb 5:46:16
5 Dieter Koen (o.16) 5:46:22
6 Diego Izaaks 5:46:23
7 De Wet Joubert (subveteraan) 5:47:23
8 Justin Vosloo (RSA, o.14) 5:47:47
9 Braam Vermeuen (subveteraan) 5:48:46
10 John Valentin (RSA, subveteraan) 5:49:45
TOUR DE WINDHOEK LIGHT, VROUE
1 Tanya Mackensen (juniors) 6:40:47
2 Hester Prins (subveteraan) 6:43:26
3 Serenzia van der Merwe (subveteraan) 7:32:34
4 Taryn Zehrt (subveteraan) 7:34:21
5 Rina Lambert (subveteraan)8:43:48

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie