Tourismus se wenstalletjie
Tourismus se wenstalletjie

Tourismus se wenstalletjie

Dani Booysen
Die Obelix-gastehuis op Lüderitz is deur Tourismus Namibia as die beste toerisme-uitstaller by vanjaar se ekspo aangewys. Van links is Maggy Mbako, woordvoerder van NMH, me. Brenda Kotze van Obelix en Albe Botha, uitvoerende hoof van NMH.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer