Trap-trap tot op Tsumeb
Trap-trap tot op Tsumeb

Trap-trap tot op Tsumeb

Mariana Balt
Mariana Balt - Vyftien maande nadat Jean-Baptiste Dodane sy betrekking in Switserland opgegee, sy meubels tot niet gemaak en 'n paar besittings in vier sakke gepak het, is hy baie naby daaraan om sy droom te bereik.
Dié droom was om Suid-Afrika oor land met 'n gewone fiets te bereik. Sy doel met die avontuur was om die lande op sy roete te verken, met verskillende kulture te doen te kry en om sommer net deur die asemrowende natuurskoon te ry. Dit het natuurlik ook vasbyt op onbegaanbare paaie en die probleem om elke dag kos en water te vind, ingesluit, maar hy het reeds tot in Namibië gevorder waar hy onlangs op Tsumeb saam met Dayn en Hannelie Absil by Etosha-kafee 'n blaaskans geneem het.
Die reis het hom eers deur Frankryk, daarna op 'n pont vanaf Spanje tot in Marokko en toe oor die Atlas-gebergtes, deur die Sahara-woestyn en die reënwoude van Gaboen en die Kongo geneem totdat hy 22 750 kilometer en 23 lande later op Tsumeb aangekom het.
Jean-Baptiste reis met die minimum toerusting wat letterlik slegs 'n tent en slaapgoed, 'n paar kledingstukke en toiletware, 'n petrolstofie en spaar onderdele vir sy fiets en 'n paar elektroniese toestelle insluit. Sy selfoon en GPS word met 'n dinamo gelaai en hy slaap waar hy ook al in die veld 'n skuiling vind óf by gasvrye-inwoners van die dorpies waardeur hy reis. Sy reis het hom deur onherbergsame dele geneem wat nie eens deur 4x4s baasgeraak sou kon word nie.
Een van sy grootste uitdagings is om elke dag genoeg vars water op te spoor, want op 'n warm dag drink hy tot soveel as 10 liter, meer as wat hy op sy fiets kan saamdra.
“Die reis is 'n mengsel van vreugde en moeite,” sê hy. “Ek het in sneeu en modder vasgesit, is deur riviere voorgekeer en moes met pynlike bene, voete en boude sien kom klaar. Daarbenewens moes ek soms sukkel om gebreekte toerusting te vervang en ure beplan om iets anders as cassava of spaghetti te ete te kry.”
Hy voel egter dat die ervaring die moeite werd gemaak is deur vriendelike mense, interessante gesprekke, onverwagte gasvryheid en bowenal onvergeetlike natuurskoon. Heelwat foto's hiervan kan op sy webtuiste, http://freewheely.com gesien word.
Namibië bied tans vir hom heelwat “weeldes” in die vorm van goeie paaie en baie winkels, selfs internettoegang sodat hy sy webtuiste kan opdateer, sodat hy uitsien na die res van sy reis.
Hy beplan om Kaapstad binne die volgende twee maande te bereik.

Kommentaar

Republikein 2025-01-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 24° Rundu: 19° | 20° Eenhana: 16° | 19° Oshakati: 17° | 21° Ruacana: 15° | 19° Tsumeb: 19° | 25° Otjiwarongo: 18° | 28° Omaruru: 18° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 32° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 18° | 19° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 23° | 33° Mariental: 25° | 33° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 23° | 34° Lüderitz: 16° | 24° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 16° | 25° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 19° | 33° Lubumbashi: 16° | 23° Mbabane: 17° | 24° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 17° | 26° Lilongwe: 18° | 23° Maputo: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 32° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 15° | 30° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 21° Harare: 16° | 25° Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.09 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.09 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3 | RUB to NAD 0.17 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.89 | USD to AOA 910.98 | USD to BWP 13.67 | USD to EGP 49.54 | USD to KES 129.61 | USD to NGN 1678.72 | USD to ZAR 18.09 | USD to ZMW 26.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 84733.17 Up +0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1832.75 Down -0.12% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 15969.02 Down -0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29619.39 Down -0.37% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10062.3 Up +0.01% | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 724.10/OZ UP +0.50% | Copper US$ 4.27/lb DOWN -0.0057 | Zinc US$ 2 937.00/T DOWN -0.92% | Brent Crude Oil US$ 78.71/BBP DOWN -0.0155 | Platinum US$ 938.37/OZ DOWN -0.0151 Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 24° Rundu: 19° | 20° Eenhana: 16° | 19° Oshakati: 17° | 21° Ruacana: 15° | 19° Tsumeb: 19° | 25° Otjiwarongo: 18° | 28° Omaruru: 18° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 32° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 18° | 19° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 23° | 33° Mariental: 25° | 33° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 23° | 34° Lüderitz: 16° | 24° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 16° | 25° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 19° | 33° Lubumbashi: 16° | 23° Mbabane: 17° | 24° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 17° | 26° Lilongwe: 18° | 23° Maputo: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 32° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 15° | 30° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 21° Harare: 16° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.09 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.09 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3 | RUB to NAD 0.17 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.89 | USD to AOA 910.98 | USD to BWP 13.67 | USD to EGP 49.54 | USD to KES 129.61 | USD to NGN 1678.72 | USD to ZAR 18.09 | USD to ZMW 26.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 84733.17 Up +0.04% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1832.75 Down -0.12% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 15969.02 Down -0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 29619.39 Down -0.37% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 10062.3 Up +0.01% | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 724.10/OZ UP +0.50% | Copper US$ 4.27/lb DOWN -0.0057 | Zinc US$ 2 937.00/T DOWN -0.92% | Brent Crude Oil US$ 78.71/BBP DOWN -0.0155 | Platinum US$ 938.37/OZ DOWN -0.0151