Triptrap in die Namib
Wêreldomgewingsdag word môre met die tema “Die herstelproses van die ekosisteem” gedenk. Die dag word wêreldwyd herdenk om bewustheid van die omgewing en die natuur te skep. Die Namib-duinmier (Camponotus detritus) is 'n groot mierspesie wat slegs in die Namibwoestyn voorkom. Hulle gebruik hul lang bene om 5 mm bo die sand te beweeg om die warm sand te vermy wat tot 60 grade Celsius kan bereik. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie