Tropiese laagdruk nou oor Kunene, Erongo
Tropiese laagdruk nou oor Kunene, Erongo

Tropiese laagdruk nou oor Kunene, Erongo

Ronelle Rademeyer
Die tropiese laagdrukstelsel wat sedert gisteroggend (Saterdag) vir baie nat toestande oor die land sorg, is nou oor die noordweste geleë met wydverspreide buie en donderbuie wat vanmiddag verwag word.
Walvisbaai en Swakopmund gaan ook reën kry.
Die Namibiese weerkantoor het pas 'n nuwe verslag oor die heersende stelsel uitgereik en gesê dit sal teen laatmiddag in 'n suidelike rigting oor die sentrale binneland beweeg.
Buie van meer as 50 mm word oor dele van die Otjozondjupa-, Khomas- en Hardapstreek verwag, en sal môre na die Zambezistreek uitbrei.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!