Trump praat oor olifant in kamer
Trump praat oor olifant in kamer

Trump praat oor olifant in kamer

NAMPA
Hy is nie sommer spyt oor enigiets wat hy al getwiet het nie, het pres. Donald Trump Vrydag op 'n ­mediakonferensie met dr. Angela Merkel, Duitse bondskanselier, in Washington gesê. Toe Trump 'n verdere opmerking oor ­afluistering maak, het Merkel se gesigsuitdrukking merkbaar verander, soos op dié foto gesien kan word. “Wat afluistering betref, die vorige administrasie, minstens het ons dalk nou iets gemeen,” het Trump gesê met verwysing na 'n­ ­beweerde opdrag van Obama in 2010 om Merkel se telefoongesprekke af te luister. Foto Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!