Trustco voeg skade by skande

Ontstoke Namibiërs versprei 'n petisie teen 'n omstrede advertensie wat Trustco op sosiale media gedeel het en wat deur Facebook verwyder is.
Estelle de Bruyn
'n Petisie, @TrustcoHellNo, word in Namibië versprei waarin 'n verskoning van Trustco geëis word vir 'n “onsensitiewe en seksistiese” advertensie. Afgesien hiervan word gesla
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer