Tses-wedvlug Taljaard su2019n
Tses-wedvlug Taljaard su2019n

Tses-wedvlug Taljaard s’n

Andrew Poolman
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek ’n wedvlug oor 380 kilometer vanaf Tses gehou.
Manny Taljaard se wenduif in die ope afdeling het ’n gemiddelde spoed van 1233 meter per minuut gehandhaaf.
Die jaaroud afdeling se wenner van Lou & Louisa Hokke se gemiddelde snelheid was 1231 m/minuut.
Die plekke vanaf Tses is soos volg behaal:
JAAROUD AFDELING
Lou & Louisa Hokke 1, 2, 3, 4; Jan Balt 5; Hennie Maré 6, 7, 9; PW Riverfoods 8, 10;

OPE AFDELING
Manny Taljaard 1, 3; Lou & Louisa Hokke 2; Visser Van Heerden II 4; Jan Balt 5; Visser Van Heerden III 6; PW Riverfoods 7, 8; Visser Van Heerden I 9; Wikus Loots 10.
Die klub se volgende resies is môre vanaf Seeheim (475 km). Belangstellendes is welkom om op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!