Tsumeb Spur vier saam
Die Copper Leaf Spur het Namibië se silwerjubileum herdenk deur ’n kis koeldrank wat deur Coca Cola geborg is, aan die plaaslike Arts Performance Centre (APC) se jeug te skenk. Hier oorhandig mnr. Ferdi Coetzee van die restaurant koeldrank aan van die jeug. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie