Tsvangirai kritiek in hospitaal
Tsvangirai kritiek in hospitaal

Tsvangirai kritiek in hospitaal

Zimbabwe
Zimbabwe se hoof- opposisieleier, mnr. Morgan Tsvangirai, verkeer in ‘n kritieke toestand in ‘n Suid-Afrikaanse hospitaal. ‘n Bron in die Movement for Democratic Change (MDC) het gister gesê sy ondersteuners berei hulle op die ergste voor.

Tsvangirai het in Junie 2016 aangekondig hy het kolonkanker. Sedertdien was hy gereeld in en uit die hospitaal.

Hy het vroeg in Januarie na ‘n Johannesburgse hospitaal vir sy jongste behandelingsronde teruggekeer. – Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!