Tucna maak voorstelle vir hulp tydens droogte

Die vakbondkongres sê Namibië moes lankal 'n gestruktureerde reaksiemeganisme hê wat tydens rampdroogtes in werking tree.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Tydens die droogte moet die rege­ring geraakte gemeenskappe se waterrekeninge oorneem, BTW tydelik op sekere boerderybenodighede afskaf en 'n moratorium op die v
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer