TUN bekommerd oor onderwyswetsontwerp
TUN bekommerd oor onderwyswetsontwerp

TUN bekommerd oor onderwyswetsontwerp

Augetto Graig
Augetto GRaig - Die Namibiese Onderwysersunie (TUN) se sekretaris-generaal, mnr. Mahongora Kavihuha, het vanoggend by die vakbond se laaste amptelike nuuskonferensie vir die jaar gesê die voorsitter van die Nasionale Raad (NR) is genader om die aanpassing van die wetsontwerp op onderwys eers vir openbare insette beskikbaar te maak voor dit goedgekeur word.

Volgens Kavihuha is die wetsontwerp, wat onder meer oor gratis onderwys gaan, vol teenstrydighede.

Die NR sal van Maandag tot Donderdag volgende week sit om dié wetsontwerp, asook 'n wetsontwerp op stedelike en streeksbeplanning, en 'n wetsontwerp op die bekamping van mensehandel, te bespreek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!