Turkye val Koerde weer aan
Turkye val Koerde weer aan

Turkye val Koerde weer aan

Sirië
NAMPA
Turkye het gister Koerdiese milisieteikens in Sirië gebombardeer en aanspraak op vordering gemaak in ‘n oorgrensoffensief wat kommer by bondgenote en buurstate wek.

Die Turkse weermag het Saterdag met Operasie Olyftak begin, die tweede grootskaalse oproer op Siriese grondgebied tydens die sewe jaar lange burgeroorlog.

Die operasie is daarop gemik om die milisie, die Volksbeskermingseenhede (YPK), uit die Afrin-enklawe te verjaag. Turkye beskou die YPG as ‘n terreurgroep en ‘n Siriese tak van die Koerdiese Werkersparty (PKK) wat vir drie dekades reeds in ‘n oproer teen Turkye betrokke is.

Die operasies is egter hoogs omstrede omdat Washington op die YPG staatgemaak het om die Islamitiese Staat-groep (IS) uit hul Siriese vestings te verjaag. - Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!