Twaalf leerlingdokters in Kunenestreek ontplooi
Twaalf leerlingdokters in Kunenestreek ontplooi

Twaalf leerlingdokters in Kunenestreek ontplooi

Henriette Lamprecht
Twaalf mediese gegradueerdes van internasionale universiteite is in die Kunenestreek ontplooi om in die stryd teen Covid-19 te help. Volgens die streek se direkteur van gesondheid mnr. Thomas Shapumba het die gegradueerdes in China, Rusland en Oekraïne studeer. Hulle sal diens by die drie distrikshospitale op Outjo, Opuwo en Khorixas verrig.
Volgens Shapumba is die isolasiegeriewe by die distrikshospitaal in Opuwo byna voltooi en sal soortgelyke geriewe by die hospitale op Outjo en Khorixas opgerig word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!