Twaalf spanne vir twee tuisreekse gekies
Hengel
Des Erasmus - Twaalf spanne vir rots- en strandhengel is deur die Namibiese Hengelunie aangewys om die bordjies vanjaar in ’n groot toernooi en ’n toetsreeks teen die Proteas van Suid-Afrika te verhang. Die twee reekse sal tuiskragmetings wees met Hentiesbaai as basis.
Die grote, die toetsreeks teen die Proteas, sal van 4 tot 7 Desember gehou word. Vir die Namibiërs sal dit ’n geleentheid wees om sake ’n bietjie reg te stel ná die drag slae wat die Proteas verlede jaar in die einste reeks uitgedeel het.
Die ander reeks is die Gus Kolnertoernooi van 9 tot 12 Oktober. Ook daar was die Namibiërs verlede jaar aan die verloorkant.
Die spanne is ná afloop van die nasionale hengelkampioenskap in die derde week van Maart aangekondig. Die vroeë aankondiging is daarop gemik om aan die Namibiërs maande te gee waarin op die byeenkomste voorberei kan word.
Die ses Namibiese spanne vir die toetsreeks teen die Proteas van Suid-Afrika van 4 tot 7 Desember is:
Meesters: Lesley Page, Rodger Boon, Jörg Walter, Charles Bothma, Henry Loubser, Bertie Diedericks, Terrance Clarke. Spanbestuurder Gunter Krauer, assistent-spanbestuurder Fanie van Vuuren.
Seniors: Rudi Swartz, Brian Curtis, Andrew van der Westhuizen, Johan Visser, Leon Krauze, Chrisjan Potgieter, Johan van Wyk. Spanbestuurder Johan Agenbag, assistent-spanbestuurder Johan Burger.
Vroue: Carlien Steyn, Lindie Krauze, Julia Hart, Marina Kruger, Maryna Viljoen, Lydia Cilliers, Angelique de Klerk. Spanbestuurder Willem Steyn, assistent-spanbestuurder Johan Mostert.
Juniors (onder 21): Gerhard Hough, Karel Agenbag, Barend van Es, Justin Smith, Gert Visagie, Jean Visser, Luandro Erasmus. Spanbestuurder Louis Potgieter, assistent-spanbestuurder Hendrik Dry.
Grootmeesters: André Muller, Gerrit Viljoen, Chris Orffer, Herman Fourie, Deon Jacobs, Danie du Toit, André Coetzee. Spanbestuurder André Theart, assistent-spanbestuurder Lourens Fourie.
Juniors (onder 16): Corné Burger, Kevin Page, Henko Snyman, André-Louis Stipp, Rudi Swartz. Spanbestuurder Henry Snyman, assistent-spanbestuurder Adri Roets.
Die Presidentspanne vir die Gus Kolnertoernooi van 9 tot 12 Oktober is:
Mans: Garreth Wolfaardt, Johan Mostert, Emile Prinsloo, Rian Tapp, Rinus van der Westhuizen, Willem Steyn, Gelhar Slabbert. Spanbestuurder: Leon Krauze.
Vrouespan: Sarah Coetzee, Sue Drake, Megan Connaway, Judy Langenhoven, Nadine Downing, Nedjilka Kohler, Elaine Vorster. Spanbestuurder: Wimpie Delport.
Ontwikkelingspan: Lurock Viljoen, Nols Diedericks, Johan Kotzé, Marthinus Venter, Corné Agenbag, Maritz van Vuuren, James Scholtz. Spanbestuurder: Werner van Riet.
Meesters: Ettienne Stipp, Johan Vermaak, Lourens Fourie, Fanie van Vuuren, Simen Andersen, Andries Burger, Johan Agenbag. Spanbestuurder: Spyker Kruger.
Veterane: Chris Feyerabend, Morné Horn, Jaco Venter, Louis Potgieter, Adri Roets, Martin Cordier, Grant Knight. Spanbestuurder: Bernard Pretorius.
B-span: Hennie Roets, Morné Human, Louis Fernaux, Sean Oberg, André van Zyl, Corné Kruger, Joe Herman. Spanbestuurder: Andrew van der Westhuizen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie