Twee behaal wêreldklas standaard by Oanobdam

Swem
Andrew Poolman
Jörn Diekmann (mans) en Imme Hucke-McFarlane (vroue) se name sal opgeteken staan as die eerste wenners van die vyf kilometer swemafstand ná Sondagoggend se jaarlikse Pointbreak oopwaterswembyeenkoms wat by die Oanobdam naby Rehoboth aangebied is.

Perfekte sonskynweer het die swemmers begroet en swemtoestande was ideaal met die dam wat naby aan 90 persent vol was.

Volgens Yvonne Brinkmann van OTB Sport wat soos gewoonlik die hooforganiseerder was, het altesame 250 swemmers in die kategorieë oor 700 meter of 2.1 km of vyf kilometer aangetree. Dit het ook verskeie bekende name in die geledere van ander sportkodes ingesluit.

Diekmann, wat reeds 'n bekende swemmer met nasionale kleure is, en Matthew Reinhold was die enigste twee wat die vyf kilometer sonder lyfpakke getakel het én wat die afstand in minder as een uur 15 minute voltooi het.

Met dié prestasie het hulle voldoen aan die FINA-kwalifikasie om aan internasionale oopwaterswembyeenkomste deel te neem wat gewoonlik oor tien kilometer strek.



MANS 5 KILOMETER

1 Jörn Diekmann 01:11:50

2 Matthew Reinhold 01:13:30

3 Paddy Murphy (meesters 50+) 01:13:47

4 Dewald Nell 01:14:38

5 Thorsten Horn 01:23:30

6 Johann Conradie 01:31:32

7 Oliver Greeff 01:32:29

8 Archie Graham 01:34:06

9 Neil Clark 01:34:52

10 Johann du Plessis 01:40:15



VROUE 5 KILOMETER

1 Imme Hucke-McFarlane 01:28:38

2 Tanya Mackensen 01:31:09

3 Marike Skinner 01:36:46

4 Irma van Rooyen 01:37:37

5 Antje Tietz 01:43:17

6 Barbara Ackermann (meesters 50+) 01:46:35

7 Glenda Bosch 01:48:07

8 Anri Parker 01:48:58



2.1 KM MEISIES 15 en jonger

1 Joanne Liebenberg 00:29:09

2 Tiana Esslinger 00:29:48

3 Heleni Stergiadis 00:30:00

4 Vicky Botha 00:32:02



21. KM SEUNS 15 en jonger

1 Corné le Roux 00:28:51

2 Friedrich Setzkorn 00:32:16

3 Arkell Wellmann 00:34:47

4 Ole Rohlf 00:43:39



2.1 KM ELITE VROUE (30 en jonger)

1 Ilka Preschel 00:36:48

2 Jana Rohlf 00:37:21

3 Ilanda Fourie 00:40:18

4 Maike van Doorn 00:44:34

5 Malanie Bosch 00:54:35



2.1 KM ELITE MANS (30 en jonger)

1 Matthias Lichtenberg 00:29:44

2 Jureck Johannesson 00:31:17

3 Armand Hagen 00:34:36



2.1 KM SENIOR VROUE (30-49)

1 Sonja Obholzer 00:37:06

2 Elloise Ellis 00:37:30

3 Debbie Rowles 00:38:04

4 Taryn Zehrt 00:40:50

5 Sunel Badenhorst 00:40:56



2.1 KM SENIOR MANS (30-49 jaar)

1 Jurie Badenhorst 00:30:03

2 Mark Brinkmann 00:33:48

3 Peter Brinkmann 00:34:39

4 Desmond Howard 00:35:01

5 Ian Daniel 00:35:08



2.1 KM VROUE MEESTERS (50+)

1 Monica Ochse 00:40:58

2 Berrit Graf 00:45:49

3 Elke Jagau 00:46:03



2.1 KM MANS MEESTERS (50+)

1 Gábor Salamon 00:35:17

2 Stefan Bohlke 00:37:36

3 Johan Becker 00:54:33

4 Harald Preschel 00:56:57

5 Kim Rautenbach 01:17:05



2.1 KM ALGEHELE TOPTIEN

1 Corné le Roux 00:28:51

2 Joanne Liebenberg 00:29:09

3 Matthias Lichtenberg 00:29:44

4 Tiana Esslinger 00:29:48

5 Heleni Stergiadis 00:30:00

6 Jurie Badenhorst 00:30:03

7 Jureck Johannesson 00:31:17

8 Vicky Botha 00:32:02

9 Friedrich Setzkorn 00:32:16

10 Mark Brinkmann 00:33:48



700 METER MEISIES 15 en jonger

1 Hannah Murphy 00:11:20

2 Carissa Esslinger 00:11:23

3 Mia Brand 00:13:51

4 Maja Brinkmann 00:15:03

5 Graham Moné 00:15:28



700 METER SEUNS 15 en jonger

1 Martin Oosthuizen 00:09:30

2 Nico Esslinger 00:11:00

3 Hendrik Oosthuizen 00:11:07

4 Tristan Michael Feldmann 00:11:39

5 Quinn Ellis 00:11:57



700 METER VROUE jonger as 30

1 Ashia Whitelock 00:10:20

2 Zune Weber 00:10:26

3 Nanaya Joseph 00:10:53

4 Katja Laborn 00:12:08

5 Vanity Nel 00:13:10



700 METER MANS jonger as 30

1 Lushano Lamprecht 00:09:24

2 Heinrich Burger 00:09:33

3 Jean-Michael Leitner 00:11:06

4 Divan du Plooy 00:11:29

5 Oweto Rokuoro 00:13:18



SENIOR VROUE 30 en ouer

1 Anne-Marie White 00:11:53

2 Ilse Louwrens 00:14:26

3 Liesle Becker 00:15:11

4 Sibylle Engelhard 00:15:30

5 Charlene Schoeman 00:15:51



SENIOR MANS 30 en ouer

1 Günther Streit 00:10:41

2 William Stegmann 00:11:44

3 Dentie Louw 00:12:03

4 Paul Munting 00:14:30

5 Jared Geyser 00:15:06

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!