Twee bemanningslede positief vir Covid-19
Ná die aankondiging dat Walvisbaai weer onder fase-1-inperking geplaas word, het wetstoepassers onmiddellik aan die werk gespring en kan bouwerk aan die tydelike kwarantyn- en isolasiefasiliteit begin.
Henriette Lamprecht & Leandrea Louw – Walvisbaai huisves tans drie aktiewe gevalle van Covid-19 ná ‘n 51-jarige man Saterdag positief vir die virussiekte getoets het. Dit volg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie