Twee finaliste van Mej. Tiener aangewys
Twee finaliste van Mej. Tiener aangewys

Twee finaliste van Mej. Tiener aangewys

Die afgelope Saterdag is die semifinaliste van Mej. Tiener Namibië 2021 met 'n tuinpartytjie by die Windhoek Buitekluboord bederf. Dit was die ideale dag vir só 'n geleentheid, met van die Mej. Namibië-finaliste wat die jonger deelnemers ondersteun het. Sasckia Botha (regs) is as Mej. Tiener Debutante gekroon, terwyl Alexis Swart (links) as die publiek se keuse vir Mej. Tiener 2021 aangewys is. Hulle dring beide outomaties deur na die top-10-finaliste. Die oorblywende agt finaliste sal binnekort aangekondig word. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!