Twee karkasse in Etosha ontdek
Twee karkasse in Etosha ontdek

Twee karkasse in Etosha ontdek

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Twee karkasse van swartrenosters is oor die naweek in die weste­like deel van die Etosha ­Nasionale Park ontdek.

Mnr. Colgar Sikopo, die direkteur van wildlewe en nasionale parke in die ministerie van die omgewing en toerisme, het gisteraand aan Republikein bevestig dat die volwasse renosters wel gestroop is.

“Die karkasse is meer as 'n jaar oud. Ons kon tydens die ­nadoodse ondersoek vasstel dat hulle gestroop is, maar ons kan nie die geslag bepaal nie,” het hy gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!