Twee keer goud
Twee keer goud

Twee keer goud

Plaisir de Merle, een van die mees vooraanstaande wynplase in die Kaap, het weer sy Midas-kus bewys wanneer dit kom by druiwe in goud omskep. Die landgoed het twee gouemedaljes ingeoes vir sy 2005 Merlot en Cabernet Sauvignon oesjare by die gevierde 2008 Swiss internasionale lugredery wyntoekennings.

Die wyne is deur ‘n uitsaande beoordelaarspaneel onder leiding van die Britse wynpersoonlikheid Robert Joseph uitgesoek. Swiss, gekies as Europa se voorste lugredery vanjaar, het onlangs sy toekennings aangekondig by Relais & Chateaux kelders se Hohenort.

Plaisir de Merle se wynmaker, Niel Bester, was in sy noppies met sy dubbele oorwinning. Tydens verlede jaar se toekennings, het sy 2006 Plaisir de Merle Chardonnay die toekennings verower vir beste witwyn, beste Chardonnay en ‘n goud vir die beste wyn op skou.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!