Twee maande, nie twee jaar
Twee maande, nie twee jaar

Twee maande, nie twee jaar

Andrew Poolman
'n Feitelike oorsig het deurgeglip in die onderskrif op bladsy 2 van The Zone in gister se uitgawe. Mejuffrou Wêreld Namibië, Annerie Maré, sal die Toyota Corolla wat deur Pupkewitz Toyota geborg is vir 'n tydperk van twee maande gebruik en nie twee jaar soos in die byskrif gestel is nie. Mejuffrou Namibië 2021, Chelsi Shikongo (FOTO), sal haar voertuig, ook geborg deur Pupkewitz Toyota, vir die jaar van haar termyn mag gebruik. Ons vra verskoning vir enige ongerief.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer