Twee sterftes, 163 nuwe gevalle
Twee sterftes, 163 nuwe gevalle

Twee sterftes, 163 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met twee tot 3 823. Gister is 163 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 13%. Die meeste was in Khomas en wel 35 gevalle. Die nuwe gevalle sluit 20 leerlinge, een onderwyser, twee studente en vier gesondheidswerkers in. Die aktiewe gevalle staan op 9 828 waarvan 329 in die hospitaal en 34 in die ICU is. Tot op hede het 413 464 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 351 015 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 92,4%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!